SPERDATUM:Maandag 15 Julie 2019
WIE:Alle Graad 6 en 7 Penkoppe en Drawwetjies
KOSTE:R200 per Penkop en Drawertjie en R120 per meeloper
BETALINGS:Sweepslag Staatmakers, FNB Spaarrekening 62748719955, Takkode 250655, gee as verwysing die van en voorletters van die person. Stuur asseblief die bewys van betaling asook ‘n volledige lys van die persone (vir wie die betaling gemaak is) aan finansies@sweepslag.co.za
DATUM:Registrasie vind plaas vanaf 16:00 op Vrydag 19 Julie 2019 en maak om 17:00 op Saterdag 20 Julie 2019 klaar.
PLEK:Sytze Wierda Kommandosentrum, 149 Friederiche Straat, Wierdapark, Centurion Google Kaarte
KURSUSSE: Seremonieskenteken vir Gr. 6 en 7 Penkoppe en Drawwertjies
INPAKLYS:Slaapsak (ʼn ekstra warm kombers as jy wil), kussing, matrassie, toegeruste bordesak, badkamer toebehore, formele Voortrekkerdrag vir penkoppe en drawwertjies, warm klere, Voortrekkertou (minimum 2.5m in lengte), hout besemstok, bottelproppies of enige ander merkertjies waarmee jy jou terrein vir die vlagseremonie gaan uitmerk.
NAVRAE:Enige navrae kan aan Wessel van der Walt gerig word by 0822649643 of finansies@sweepslag.co.za.